Jaarboeke

Veeteling 325


 
Modulekode APZ 325
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Inleiding tot toegepaste diereteling: Genetiese defekte in plaasvee en geselskapsdiere (enkelgeen- en multifaktorale eienskappe). Fenotipe uitdrukking van gene in kwalitatiewe en kwantitatiewe oorerwing. Beginsels in teling en seleksie van plaasvee en geselskapsdiere, telingsisteme, toepassing en interpretasie van teeltwaardes en diere-aantekeningskemas.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes GTS 261
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Vee- en Wildkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences